by Stellenbosch Heritage Foundation | Mar 6, 2025 | Forum, News
Breyten Breytenbach se dood aan die einde van verlede jaar het gelei tot talryke huldeblyke in dagblaaie en op aanlyn-platforms. Suid-Afrikaners erf omvangryk van hierdie digter. Louise Viljoen verwoord die “enorme verlies vir die kulturele lewe van die Afrikaanse,...
by Stellenbosch Heritage Foundation | Mar 6, 2025 | Forum, News, Stellenbosch Info
Afrikaans: Onlangs is die verweerde hout van ‘n historiese veranda, ontwerp in 1905, herstel. Argitek Raymond Bouma, het hierdie proses namens die Universiteit Stellenbosch en Erfenis Wes-Kaap gemonitor. Raymond Bouma is ook ‘n komitee-lid van die Stellenbosch...
by Stellenbosch Heritage Foundation | Mar 6, 2025 | Forum, News
Afrikaans: Die Oxford Reference woordeboek omskryf erfenis as volg: Die nalatenskap van mense, kulture en omgewings. Vanuit ‘n wye perspektief sluit erfenis natuurlike en beboude landskappe, fisiese artifakte, kulturele uitbeeldings (bv. musiek, literatuur, visuele...
by Stellenbosch Heritage Foundation | Mar 6, 2025 | Forum, News
Afrikaans: Stellenbosch Erfenis Stigting (SES) het in reaksie op die publikasie van Stellenbosch Munisipaliteit se voorgestelde Soneringskema Verordening 2024 kommentaar gelewer, veral rondom straatskappe, dit wil sê die aansig en voorkoms van ‘n straat. SES stel voor...
by Stellenbosch Heritage Foundation | Mar 6, 2025 | Forum, News
Afrikaans: Motorvervaardiger Toyota het talle verras met Woven City, ‘n hoofsaaklik motorlose stad wat die maatskappy aan die basis van Berg Fuji bou. Later vanjaar trek die eerste 100 inwoners na Woven City. Die internasionaal erkende argitekfirma BIG het die huise...