Wilhelm Krüger het ter viering van die Stellenbosch Museum se 50e bestaansjaar ‘n interessante lesing gegee wat handel oor die stand van argitektuur in Stellenbosch met spesifieke verwysing na invul argitektuur. Hy gee onder meer ‘n goeie oorsig van die Bruynzeel huis en agtergrond oor die Bauhaus argitekstyl. Laai die kort, toeganklike lesing hier af.