Heritage Forum

Kommentaar op nuwe soneringsvoorstelle

Oct 9, 2012 | Forum, News

‘n Voorstel vir nuwe sonerings in Stellenbosch is vir kommentaar op die tafel. ‘n Nuwe soneringskema is wenslik omdat die munisipale gebied aansienlik gegroei het, met onder meer die insluiting van Franschhoek en landelike gebiede. In die konsep-dokument word onder meer voorsien vir gebruike (en dus regte) wat tevore nie op Stellenbosch toegelaat is nie. Kyk by www.stellenbosch.gov.za na die voorstelle.

You might also enjoy these articles…

Breyten Breytenbach se erfenis in Oxford-biblioteek

Breyten Breytenbach se erfenis in Oxford-biblioteek

Breyten Breytenbach se dood aan die einde van verlede jaar het gelei tot talryke huldeblyke in dagblaaie en op aanlyn-platforms. Suid-Afrikaners erf omvangryk van hierdie digter. Louise Viljoen verwoord die “enorme verlies vir die kulturele lewe van die Afrikaanse,...

read more