Talle inwoners van Jamestown het verlede week hulle ontevredenheid met die voorgestelde ontwikkeling van 55 wooneenhede in die Blaauwklippen on Rivierbehuisingskompleks op ‘n vergadering van inwoners en ander belanghebbendes uitgespreek. Lees meer.
Breyten Breytenbach se erfenis in Oxford-biblioteek
Breyten Breytenbach se dood aan die einde van verlede jaar het gelei tot talryke huldeblyke in dagblaaie en op aanlyn-platforms. Suid-Afrikaners erf omvangryk van hierdie digter. Louise Viljoen verwoord die “enorme verlies vir die kulturele lewe van die Afrikaanse,...