In opbou na Erfenisdag wil ons jou oogpunt sien op 5 van Stellenbosch se stukke Dorpstraat argitektuur erfenis. Elke week tot Erfenisdag publiseer ons ‘n foto van ‘n stukkie van ‘n Dorpstraat gebou. Jou missie is om die gebou te identifiseer en jou eie interpretasie van daardie gebou te kliek. Jou oogpunt-foto moet jy dan op ons Facebook-blad publiseer. Maak jou missie verder suksesvol deur sommer ook jou vriende-kliek te oortuig om jou oogpunt te ondersteun deur jou foto te laaik en ook hulle eie oogpunt by te voeg.Op 24 September ken ons R500 toe aan die mees unieke oogpunt van elkeen van die 5 geboue and maak ons ‘n virtuele gallery met die beste Dorpstraat kiekies beskikbaar.Foto’s met mik-en-drukke, selfone, tablette en selfs jou Oupa se bokskamera is almal welkom. Jy moet ‘n digitale kopie op ons Facebook- blad laai voor die kompetisie sluit om 17:00 op Vrydag 21 September. | In run up to Heritage Day we want to see your viewpoint on 5 Dorp street buildings that are part of Stellenbosch’s architectural heritage. Every week until Heritage Day we will publish a photo framing a piece of a specific Dorp street building. Your mission is to identify the building and to snap your own photo interpretation of that building and publish it to our Facebook Page. Your mission will be even more successful if you get your friends to support your photo viewpoint or submit their own.On 24 September we will reward R500 to the most unique interpretation of each building. The best Dorp street photos will also be viewable in a virtual gallery.Photos can be taken with aim-and-shoots, mobiles, tablets and even your Grandfather’s old box camera. Only make sure you submit your entry digitally by publishing it on our Facebook Page before the competition closes on Friday 21 September at 17:00 |