Invitation_Jansje Wissema Exhibition
ALL | NEWS | ESSAYS & OPINIONS | CONTEMPORARY ARCHITECTURE | ARCHITECTS | GALLERIES | AWARDS | VIDEOS
Breyten Breytenbach se dood aan die einde van verlede jaar het gelei tot talryke huldeblyke in dagblaaie en op aanlyn-platforms. Suid-Afrikaners erf omvangryk van hierdie digter. Louise Viljoen verwoord die “enorme verlies vir die kulturele lewe van die Afrikaanse,...
Afrikaans: Onlangs is die verweerde hout van 'n historiese veranda, ontwerp in 1905, herstel. Argitek Raymond Bouma, het hierdie proses namens die Universiteit Stellenbosch en Erfenis Wes-Kaap gemonitor. Raymond Bouma is ook ‘n komitee-lid van die Stellenbosch...
Afrikaans: Die Oxford Reference woordeboek omskryf erfenis as volg: Die nalatenskap van mense, kulture en omgewings. Vanuit ‘n wye perspektief sluit erfenis natuurlike en beboude landskappe, fisiese artifakte, kulturele uitbeeldings (bv. musiek, literatuur, visuele...