herbestemherdenkherontdekher
erwinherinnerherinrighergebrui
U word hartlik uitgenooi na ‘n
geleentheid aangebied deur die
STELLENBOSCH ERFENIS STIGTING
op 2 november 2011 om 18 00 te
magnifica suite § protea hotel § tegnopark § stellenbosch
P R O G R A M
verwelkoming § Hannes van Zyl [voorsitter]
databasis & webtuiste § Nelleke Bakkes
internasionale gasspreker § Maria Leus
“adaptive reuse models and strategies for cultural heritage”
Professor Maria Leus is verbonde aan beide die Departement Argitektuur aan die PHL Universiteit van Hasselt en die Departement Bewaring en Restourasie aan die Artesis Universiteit in Antwerpen, België. Haar onlangse werk sluit die herbestemming van erfenishulpbronne in, die ‘smart history’-projek in Cinque Terre, Italië, asook monumentebeleid in Paramaribo, Suriname. Hierdie is haar tweede besoek aan Stellenbosch.
wyn sal bedien word – kontantkroeg beskikbaar
RSVP Anèl de Beer teen 31 Oktober
e-pos au1@sun.ac.za