In ‘n poging om meer mense, veral jong mense, te prikkel het die Stigting in erfenismaand 2013 ‘n hoogs suksesvolle foto-kompetisie aangebied. Die projek is ondersteun in Eikestadnuus en op RSG, asook op 52 verskillende Stellenbosse sosiale bladsye.
My oogpunt
Comments are closed.