Simon van der Stel

1 Oktober 2015

Stellenbosch is op 6 November 336 jaar oud.

Die Stigter van Stellenbosch, Simon van der Stel, is op 14 Oktober 1639 ter see naby Mauritius gebore.

Die Vriende van die Stellenbosch Museum nooi belangstellendes om op 14 Oktober om 18:00 ‘n skemerkelkie by Grosvenor Huis te geniet om die Stigter se verjaarsdag te herdenk. Om ‘n plek te bespreek kontak Esmè Adriaanse by 021 887 2937.

Leave a Reply