Herontwerp van Klein Libertas

25 November 2015

‘n Munisipale tender is pas uitgereik vir die herontwerp van die Klein Libertas teater wat onlangs afgebrand het.

Klein Libertas was die buite geboue van die Bergzicht herehuis. Die beplande herontwerp hou uitsonderlike geleenthede in vir ’n belangrike openbare gebou. In die register van historiese geboue in die kern van Stellenbosch het dit ’n gradering van IIIA.

Lees meer oor die agtergrond van die gebou…

 

Leave a Reply