Stapvriendelike Buurte

26 September 2017

‘n Skrywer oor voetgangers in stede, Jeff Speck, meen ‘n uitstappie te voet moet nuttig, veilig, gemaklik en interessant wees.

Jeff Speck

In ‘n artikel in die Guardian word voorts vertel van inisiatiewe en projekte wat in verskillende wêreldstede – van New York tot Gangzhou – aangepak is om voetgangers en fietsryers terug te bring en motors se impak te verminder.

Kopenhagen

Stellenbosch, die oudste dorp in Suid-Afrika, het self ‘n lang geskiedenis voor die koms van motors.  En gemeet aan die ingesteldheid in Parys, al die Eikestad ook baie kan baat wanneer motors se dominansie tot ‘n einde kom.

Leave a Reply