Nagburgemeester hou die orde

18 Augustus 2016

Amsterdam, bekend as een van die wêreld se partytjie-hoofstede, was die eerste groot stad om ’n nagburgemeester aan te stel. Hoewel die lewendige naglewe ’n groot ekonomiese inspuiting is, gee dit amtepnare en inwoners hoofbrekens. Die maklikste oplossing, sê Milan Marik, Amsterdam se eerste nagburgemeester, is om ondernemings te sluit, lisensies terug te trek, en dan te hoop kalmte en stilte daal neer. Dit is ook meestal ‘n kortsigtige oplossing, omdat dit nie die behoefte aan ’n naglewe in ag neem nie. Die naglewe, dikwels ’n noodsakelike element vir skeppende innovasie en ekonomiese groei, produktiewe skuif dan gewoon na ander stede of dorpe.

Mirik Milan is promoting the concept of 24-hour districts. Photograph: Graeme Robertson

Mirik Milan is promoting the concept of 24-hour districts. Photograph: Graeme Robertson

Lees meer oor die konsep van nagburgemeester,  wat dit behels, en hoe dit die inwoners, besoekers én ekonomie kan baat in The Guardian.

Leave a Reply