Die Vlakte

27 Oktober 2017

Wilfred Damon en ander gewese inwoners van Die Vlakte sal op Saterdag 18 November 2017 van 10:00 tot 13:00 begeleiding doen vir ‘n toer van die historiese Stellenbosse buurt, Die Vlakte. Die toer word deur Universiteit Stellenbosch Kunsgalery aangebied.

Wilfred Damon van Stellenbosch

‘n Vorige toer in April 2017 het saamgeval met die bekendstelling van Pumflet Gaiety. Daardie begeleide toer deur die buurt was so aangrypend dat daar talle versoeke vir herhaling was.

Lees Elsabe Retief se indrukke daarvan.

Leave a Reply