Nogmaals: Die bewaring van ons ou dorpsbeeld

Document Author: Hans Fransen (Die Burger)

Sommige van Stellenbosch se geboue is reeds tot niet en ander loop gevaar om deur dieselfde lot getref te word. Verder is daar die geboue wat vandag nog (of weer) net so jeugdig uitsien soos 150 of 200 jaar gelede en wat, mits hulle opgepas word met die sorg wat hulle verdien, oor nog twee eeue steeds ‘n sieraad vir die dorp sal wees.

Click here to download the file