Verlore argitektoniese juwele uit Stellenbosch: ‘n Erfenis in foto’s

12 September 2014

Die oudste argitektoniese oorblyfsels van die nedersetting (gestig 1685) word gesien in Dorpstraat, Drostdystraat en Ryneveldstraat (voorheen: Groote Kerkstraat). Die belangrikste gebou was die vierde Drostdy (1768: foto 49), omskep in ‘n dubbelverdieping in 1868 (foto 57) en verder verander in 1905 (foto 64).

Comments are closed.