As fotograaf en Stellenbosser is ek die laaste paar jaar baie bewus van wat visueel in ons omgewing gebeur. Daar is ‘n stelselmatige agteruitgang aan die gebeur. Dit is ‘n stadige proses maar met verloop van tyd is die somtotaal daarvan ‘n wêreld sonder visuele harmonie. Die stelle foto’s bestaan uit ‘n gewel en ‘n euwel. Iets pragtig en tydloos en iets wat eerder nie daar moes gewees het nie. Lees Meer
Gewels & Euwels | ‘n Uitstalling | Foto’s deur Erhardt Thiel
Comments are closed.