Paneelbespreking oor Erfenis inventaris en Erfenis besluitneming

11 September 2015
Jenna Lv

Jenna Lv

Die paneel bestaan uit Antonia Malan; Jenna Lavin; Graham Jacobs; Bridget O’Donoghue; Andre Pentz en Henry Aikman.

Hulle praat onder meer oor die omvang van erfenisopnames; standaarde van erfenisdokumente; die deel van data; metodologie van opnames; deelname van die gemeenskap; assesering van plaaslike erfenis; assesering van nie-konkrete erfenis; en uitdagings vir die bestuur van erfenis.

Datum: 22 September 2015
Plek: Kaapse Instituut van Argitektuur Houtstraat 71, Kaapstad
Tyd: 17:30
RSVP: wcape@aphp.org.za

Leave a Reply