Uitnemende gebruike vir die bewaring van kulturele erfenis in Suid Afrika

11 September 2015

HSRCDie lesing word in stede regoor die land aangebied. Dr. Ndlovu Ndukuyakhe (Departement Antropologie en Argeologie van die Universiteit van Pretoria) en Dr. Mathias Fubah Alubafi (HSRC), praat oor die bewaring van Suid Afrika se diverse kulturele erfenis.

Die lesing handel onder meer oor: Wat bly oor van ons kulturele erfenis? In watter toestand is ons kulturele erfenis? Hoe kan ons dit wat oorbly, bewaar? Hoe kan ons dit die beste wys? Hoe kan dit ‘n element van ontwikkeling word sonder om dit uit die kulturele konteks te haal wat dit betekenis vir voortbestaan gee.

Datum: 21 September 2015
Tyd: 12:00
Plek: Kaapstad: HSRC, 12e Vloer, Plein Parkgebou
Kontak: Jean Witten, Tel (021)4668004, Jwitten@hsrc.ac.za

One thought on “Uitnemende gebruike vir die bewaring van kulturele erfenis in Suid Afrika”

  1. Hettie Cloete says:

    Goeie dag
    Sal dit moontlik wees om hierdie lesing aan my te stuur asb?
    Wil graag meer weet en sal dit nie gebruik vir enige publikasie.
    Met dank
    Groete

Leave a Reply