Die inheemse oorsprong van titaan-wit

5 November 2021

Diegene wat self skilder of kunsliefhebbers is, sal weet dat ‘titaan-wit’, ‘n pigment wat van titaandioksied afkomstig is, algemeen in skilderkuns en vir ander produkte gebruik word. Tot onlangs is geglo dat titaan-wit in 1908 ‘n New York laboratorium ontdek is. Navorsers het egter ontdek dat titaan-wit voorkom op ‘n 400-jaar oue houtbeker wat deur die Inkas gemaak is en dus nie ‘n westerse oorsprong het nie. Lees meer oor die ontdekking

Two Transitional Inka/Early Colonial qeros, MMA 1994.35.12 (left) and NMAI 15/2412 (right)

 

Leave a Reply