Gedagtes vir vernuwing

18 Junie 2014

Plaaslike en internasionale stedelike ontwerpers en argitekte se idees vir vernuwing in Stellenbosch se middedorp, Jonkershoek en Khayamandi is op die Erfenis Stigting se jaarvergadering deur professor Henri Comrie en meestergraadstudente van die Universiteit van Kaapstad se Skool vir Stedlike Ontwerp toegelig.  Dit was tevore temas vir werksessies by die Instituut vir Stedelike Ontwerp se kongres in April in Stellenbosch.

Laai die volledige studie hier af.

Leave a Reply