Waterverfskilderye van Stellenbosch

30 September 2014

Die Stellenbosse argitek Piet Dekker stel waterverfskilderye van die dorp ten toon in die Johan Coetzee Kunsgallery op die hoek van Plein- en Ryneveldstraat, van 16 tot 18 Oktober 2014.

Voorafbesigtiging kan met afspraak by die gallery gereël word.

Piet_Dekker_UItstalling

Leave a Reply