Ontwikkeling ontstig Jamestown

16 Julie 2019

Talle inwoners van Jamestown  het verlede week hulle ontevredenheid met die voorgestelde ontwikkeling van 55 wooneenhede in die Blaauwklippen on Rivierbehuisingskompleks op ‘n vergadering van inwoners en ander belanghebbendes uitgespreek.  Lees meer.

Leave a Reply