Nuwe voorsitter vir Stellenbosch Erfenis Stigting

30 Mei 2021

Lauren Buchanan, pas verkies as nuwe voorsitter van die Stellenbosch Erfenis Stigting, voorsien die Stiging sal vorentoe dieper en wyer betrokke word in die breë gemeenskap van Stellenbosch.

Lauren dien die afgelope drie jaar in die uitvoerende komitee van die Stigting en is ook betrokke by projekte van die Erfenis Assosiasie van Suid-Afrika.

Sy is ‘n gekwalifiseerde argitek en het pas aan Stellenbosch Universiteit ‘n meestersverhandeling oor die bestuur van erfenis op provinsiale vlak voltooi.

One thought on “Nuwe voorsitter vir Stellenbosch Erfenis Stigting”

  1. Magda van Niekerk says:

    Dear Lauren, welcome to the Stellenbosch Erfenis Stigting!
    We at STIAS (Stellenbosch Institute for Advanced Study) would like to ask you for some advice. As you probably know, our offices are in the Manor House at Mostertsdrif, 19 Jonkerhoek Road.We have a “ringmuur” that needs attention and would like your advice on that. Do you know who we can ask for help with that? Kind regards, Magda

Leave a Reply