Groen erfenis knak met onlangse sterk winde

16 Maart 2020

Stellenbosch se twee oudste eikebome het in die slag gebly in die storm wat Stellenbosch op 18 Janaurie 2020 getref het. Een van die bome het omgewaai. ’n Noodspan van die Munisipaliteit het die boonste helfte van die ander eikeboom, ’n paar meter verder aan in Ryneveldstraat afgesaag.

Lees meer hier oor Stellenbosch se bome.

Leave a Reply