Geskiedenis van Argitektuur: Gesogte gratis kursus

30 November -0001

Skryf vandeesweek nog in vir ’n gratis aanlynkursus oor die geskiedenis van argitektuur by die Massachusetts Institute of Technology (MIT).

Lees meer oor die kursus: http://www.archdaily.com/795033/expand-your-knowledge-of-the-history-of-architecture-with-this-free-online-course-from-mit?utm_medium=email&utm_source=ArchDaily%20List

Leave a Reply