Filmvertonings

30 September 2014

HumanScale_poster

Die Erfenis Stigting en Pulp Cinema in die Neelsie het besluit om saam te werk om dié films periodiek in die teater se program in te sluit. In die week van 13-19 Oktober wys Pulp Cinema The Human Scale, ’n pragtige, bekroonde dokumentêre film oor die werk Jan Gehl, wat alom as die belangrikste stedelike beplanner vanm die afgelope eeu gereken word. Die film gee met skoupelagtige fotografie en goeie koentaar ’n oorsig kry oor onlangse ontwikkleing in stede soos Kopenhagein, Christchurch, Melbourne, New York, Dhaka en Chongqing, almal stede waar Gelh die ontwikkeling van die stad beïnvloed het.

Gehl se belangstelling in mense en die maniere waarop mense in stede lewe het daartoe gelei dat beplanners nie meer net na paaie, motors en geboue kyk nie, maar ook na die “lewe tussen geboue”.

Onthou die datum: 13 tot 19 Oktober.

Menings oor The Human Scale:

“This doc is wonderful. The film is largely about the encouraging (for me) reaction to our present situation. To think about encouraging happy accidents. To create common spaces. To find less disruptive ways of getting around. To bring us back together” David Byrne, musician and bicycle enthusiast.

“The film offers images of hope: the people-focused rebuilding of Christchurch after the devastating earthquake, alleyways in China devoid of cars, and social movements in Bangladesh attempting to take back the streets as public spaces. I highly recommend this to anyone with or without urban experience – for the imagery, the interviews with Gehl and others, and for the thoughts it leaves [with] you about the future of people in cities” Katrina Johnston Zimmerman, Sustainable cities.

“It is fascinating how alike and how different cities can be, and more fascinating to imagine what they may become.” David DeWitt, New York Times.

“Gehl suggests that we study people, not cars, and change our lives accordingly.” Chris Knight, National Post.

Lede van die Erfenis Stigting wat ook lede is van Pulp Cinema kan die vertonings van The Human Scale gewoon bywoon. Lede van die Stigting wat nie lede is van Pulp Cinema moet net hul naam en adres opgee by die teater. Hulle hoef geen toegangsgeld te betaal nie. As u die nuusbrief ontvang, is u ‘n lid van die Stigting.

Leave a Reply