’n Gewese Suid-Afrikaanse argitek, Brian Vermeulen, is een van die ontvangers van Building Design se prys vir die beste Britse argitektuur in 2016. Die vernootskap Cottrell & Vermeulen het die algehele goue medalje gewen en ook die prys vir die beste opvoedkundige gebou met ’n nuwe biblioteek en tegnologie-sentrum vir Brentwood, ’n skool in Essex. Dit is die tweede keer sedert 2011 dat die venootskap die prys vir die beste opvoedkundige gebou wen. Die prys vir die beste huisargitek het vanjaar gegaan aan die gewese Kanadese argitek Jamie Fobert. Sy huis Levring het reeds tevore verskeie pryse gewen.

Brentwood School. Foto deur Paul Riddle en Tom Cronin.

Brentwood School. Foto deur Paul Riddle en Tom Cronin.

Skoolsaal se baksteenwerk

Levering House. Foto deur Olivier Hess

Levering House. Foto deur Olivier Hess.